NPO # 304-390

Contact: 082 430 8102 | mmbrink61@gmail.com

Kretzenshoop Laerskool saam met die Yeboneers maak ‘n verskil! 🌟

Ons het met groot opgewondenheid kos vir kinders gepak om saam huis toe te neem vir die Junievakansie. 🙌
✨ Elke sakkie bevat 6 etes
✨ ‘n Ongelooflike 2000 pakkies is gepak!
Dit is gedoen in vrolike luim – met ‘n koeldrank en ‘n hotdog in die hand, en baie laggies langs die pad. 🌭🥤
Saam met dit het ons ook ‘n spesiale aflewering gedoen van skoene, windbreakers, sokkies en skryfbehoeftes – met dank aan Nedbank Commercial vir hul ruim bydrae. 💚
Die kos wat gepak is, is alles geskenk deur Soft Landings, en ons is ongelooflik dankbaar vir hul ruim hart en ondersteuning.
Om goed te doen is lekker. Dit plaas jou op ‘n goeie plek, maak jou hart lig, jou siel warm en sit glimlagte op klein gesiggies. 😊
💫 In a world where you can be anything… be kind.