by Marina Brink | Jun 28, 2026 | Projects
Windbreakers, shoes and socks… and a little truck to carry it all! Windbreakers, shoes and socks… and a little truck to carry it all! 🚚We had to get a small lorry just to transport everything. Louise Lategan and The Chosen One’s team from Nedbank Commercial truly went...
by Marina Brink | Jun 28, 2026 | Projects
’n Dag vol Seën in George! 22 Junie het uiteindelik aangebreek na ’n lang wagtyd en groot opgewondenheid oor ons vriende van eKerk se besoek aan George. Ons het uitgesien daarna om hulle by ons projekte te verwelkom – projekte wat hulle nie net finansieel nie, maar...
by Marina Brink | Jun 22, 2026 | Projects
Kretzenshoop Laerskool saam met die Yeboneers maak ‘n verskil! 🌟 Ons het met groot opgewondenheid kos vir kinders gepak om saam huis toe te neem vir die Junievakansie. 🙌✨ Elke sakkie bevat 6 etes✨ ‘n Ongelooflike 2000 pakkies is gepak!Dit is gedoen in vrolike luim –...
by Marina Brink | May 25, 2026 | Events
In die middel 70’s. Onder die platespeler lê ‘n jong verliefde luister Hot August Night.Want Neil Diamond verstaan… Soos net Koos van der Merwe kan stories vertel en sing oor die hart se hunkerings en herinnerings. Diamond, Cohen, Brell, Dylan. Ook...
by Marina Brink | May 25, 2026 | News
eKerk - DIE STORIES | Gesprek met Marina Brink | Feed the Future Luister hier na die podcast. Wanneer ek aan twee woorde dink wat my hart diep raak, is dit Genade en Dankbaarheid.Die ongelooflike genade van God – altyd, in alle omstandighede, ten spyte van ons...