NPO # 304-390

Contact: 082 430 8102 | mmbrink61@gmail.com

Kretzenshoop Laerskool

Kretzenshoop Laerskool

“Eer aan God in die hoogste hemele en vrede op aarde, in die mense ‘n welbehae!” Ek weet nie regtig hoekom nie, maar die akkoorde van hierdie lied het in my kop weergalm die dag toe ons ons uitreik by Kretzenshoop Laerskool gehad het Okt 2025. Dit was ‘n...
Lig & Liefde – Carpe Diem Skool

Lig & Liefde – Carpe Diem Skool

🌸 En toe staan alles stil… 🌸 Donderdag, 11 September 2025, was nie net ‘n datum op die kalender nie—dit was ‘n dag wat ons harte stil gemaak het. Ons het die ongelooflike voorreg gehad om Carpe Diem Skool te besoek, ‘n plek waar gestemde kinders met soveel...