by Marina Brink | Apr 27, 2026 | Events
Wat is dankbaarheid? Dit is wanneer groot instansies soos Nedbank Commercial besluit om ’n verskil te maak – nie net deur hul ruimtes te vernuwe nie, maar deur hul meubels te skenk aan ’n plek soos Kretzenshoop Laerskool.Die impak was onmiddellik sigbaar: nuwe leers...
by Marina Brink | Apr 22, 2026 | Events
Gee……elkeen het iets om te gee. Vir elkeen n beker koue water van Ekerk. Geinstalleer by Bethesda...
by Marina Brink | Apr 22, 2026 | Events
Happiness is……. warm water om skottelgoed te was. Dankie vir ons donateur by Kretzenshoop...
by Marina Brink | Nov 10, 2025 | Events
“Eer aan God in die hoogste hemele en vrede op aarde, in die mense ‘n welbehae!” Ek weet nie regtig hoekom nie, maar die akkoorde van hierdie lied het in my kop weergalm die dag toe ons ons uitreik by Kretzenshoop Laerskool gehad het Okt 2025. Dit was ‘n...
by Marina Brink | Sep 11, 2025 | Events
🌸 En toe staan alles stil… 🌸 Donderdag, 11 September 2025, was nie net ‘n datum op die kalender nie—dit was ‘n dag wat ons harte stil gemaak het. Ons het die ongelooflike voorreg gehad om Carpe Diem Skool te besoek, ‘n plek waar gestemde kinders met soveel...