NPO # 304-390

Contact: 082 430 8102 | mmbrink61@gmail.com

In die middel 70’s. Onder die platespeler lê ‘n jong verliefde luister Hot August Night.
Want Neil Diamond verstaan…

Soos net Koos van der Merwe kan stories vertel en sing oor die hart se hunkerings en herinnerings. Diamond, Cohen, Brell, Dylan. Ook Koos se eie wysies en gedigte. Musiek wat jou op ‘n reis neem.

Ideaal vir rooiwyn en saamwees.